top of page
odos logo stap vir stap.png
Odos 1: Bekendste Bybelfigure van die Ou Testament 
                     (Geskik vir Graad R tot Graad 3)
Odos 1inhouds.jpg

Bestaan uit:

1. Aanbiedersboek: 

  • 29 Lesse wat elk bestaan uit:

  • Die Bekendste Bybelfigure van die Ou Testament se stories

  • Besprekingspunte van die storie

  • Lewensles van die storie

  • Gebed wat aansluit by lewensles

  • Bybelvers vir memorisering 

  • Iets te ete wat aansluit by les bv slangetjie lekker by Eva se les

  • Tyd om padkaart en kaartjies te gebruik

  • Kreatiewe aktiwiteite 

  • Ken mekaar speletjie om interaksie in klas te bevorder

2. Leerlingboek:

  • Die storie van elke Bybelkarakter

  • 'n Versamelkaartjie vir elke Bybelkarakter se storie

  • 'n Oopvou padkaart wat die Bybelkarakters kronologies plaas

  • Plakkers van elke Bybelkarakter wat op plakkaat geplak kan word

  • Inkleurprent van die Bybelkarakter

ODOS 1 Kaartjies2019 AdamVoor.jpg
ODOS 1 Kaartjies2019 AdamAgter.jpg
ODOS 1 Kaart 2019.jpg

Padkaart

Versamelkaarte

Kom besoek ons: 

Gebou 88B

Tijger Valley Office Park

Silver Lakes

0052

Bel ons:

Fred Louw

083 268 7106

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle

© 2016 Odos

bottom of page